Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die kok dra toe die boud op met wat daaraan was, en sit dit voor Saul neer. En Samuel sê: Kyk, wat oorgebly het, is voor jou gesit; eet, want teen die bestemde tyd is dit vir jou bewaar toe ek gesê het: Ek nooi die volk. So het Saul dan dié dag saam met Samuel geëet.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:24 in konteks