Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die manne van Bet-Semes: Wie kan diens doen voor die aangesig van die Here, hierdie heilige God? En na wie toe sal Hy optrek van ons af?

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:20 in konteks