Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het onder die mense van Bet-Semes ’n slagting aangerig; Hy het naamlik onder die volk sewentig man en vyftigduisend man gedood, omdat hulle die ark van die Here bekyk het; en die volk het getreur, omdat die Here ’n groot slagting onder die volk aangerig het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:19 in konteks