Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid vra hom: Aan wie behoort jy? En waar kom jy vandaan? En hy sê: Ek is ’n Egiptiese seun, die slaaf van ’n Amalekitiese man, en my heer het my laat agterbly, omdat ek drie dae gelede siek geword het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:13 in konteks