Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Samuel het hom al die woorde meegedeel, en niks vir hom verberg nie. En hy het gesê: Hy is die Here; laat Hom doen wat goed is in sy oë.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:18 in konteks