Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het begin spreek met Ahiméleg, die Hetiet, en met Abísai, die seun van Serúja, die broer van Joab, en gesê: Wie sal met my saam afgaan na Saul, na die laer toe? En Abísai sê: Ek sal met u saam afgaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:6 in konteks