Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 26:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maak Dawid hom klaar en gaan na die plek waar Saul in die laer staan; en Dawid het die plek bekyk waar Saul gaan slaap het saam met Abner, die seun van Ner, sy leërowerste; Saul het naamlik geslaap in die wa-laer, terwyl die manskappe rondom hom in die laer was.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 26

Kyk 1 Samuel 26:5 in konteks