Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Abígail by Nabal kom, het hy juis ’n maaltyd in sy huis aangerig soos die maaltyd van ’n koning; en Nabal se hart was vrolik in hom, en hy was baie dronk; daarom het sy hom niks, klein of groot, meegedeel totdat dit die môre lig word nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:36 in konteks