Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die naam van die man was Nabal, en die naam van sy vrou Abígail; en die vrou het ’n goeie verstand gehad en was mooi van aansien; maar die man was grof en boosaardig, en hy was ’n Kalebiet.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:3 in konteks