Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was ’n man in Maon wat sy boerdery in Karmel gehad het, en die man was baie vermoënd: hy het drieduisend skape en duisend bokke gehad, en hy was besig om sy skape te skeer in Karmel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:2 in konteks