Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 22:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord Ahiméleg die koning en sê: Maar wie is onder al u dienaars so getrou soos Dawid, wat skoonseun van die koning is en aangesluit het by u lyfwag en geëerd is in u huis?

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 22

Kyk 1 Samuel 22:14 in konteks