Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 22:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Saul sê vir hom: Waarom het julle teen my saamgesweer, jy en die seun van Ísai, deurdat jy vir hom brood en ’n swaard gegee het en God vir hom geraadpleeg het, sodat hy hom as iemand wat my voorlê, teen my sou versit soos vandag die geval is?

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 22

Kyk 1 Samuel 22:13 in konteks