Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:14-16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

14. EN Dawid was voorspoedig in al sy weë, want die Here was met hom.

15. Toe Saul sien dat hy baie voorspoedig was, het hy vir hom bang geword.

16. Maar die hele Israel en Juda het Dawid liefgehad, want hy het voor hulle uit- en ingegaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18