Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Saul vir Dawid gesê: Hier is my oudste dogter Merab, haar sal ek aan jou as vrou gee; wees net vir my ’n dapper man en voer die oorloë van die Here. Want Saul het gedink: Laat my hand nie teen hom wees nie, maar laat die hand van die Filistyne teen hom wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:17 in konteks