Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:52 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die manne van Israel en van Juda hulle klaargemaak en gejuig en die Filistyne agtervolg tot by die ingang na Gat en tot by die poorte van Ekron, sodat die gesneuweldes van die Filistyne gelê het op die pad van Saäráim en tot by Gat en tot by Ekron.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:52 in konteks