Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:51 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Dawid gehardloop en by die Filistyn gaan staan en sy swaard geneem, dit uit sy skede getrek en hom van kant gemaak, en hy het daarmee sy hoof afgekap. Toe die Filistyne sien dat hulle held dood was, het hulle gevlug.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:51 in konteks