Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder sê Dawid: Die Here wat my gered het uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer, Hy sal my red uit die hand van hierdie Filistyn. Toe sê Saul vir Dawid: Gaan, en mag die Here met jou wees!

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:37 in konteks