Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierdie eerste slag waarin Jónatan en sy wapendraer ongeveer twintig man verslaan het, het plaasgevind op omtrent die helfte van’n aanvoorsel van ’n stuk land.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:14 in konteks