Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 12:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle het die Here hul God vergeet; daarom het Hy hulle verkoop in die hand van Sísera, die leërowerste van Hasor, en in die hand van die Filistyne en in die hand van die koning van Moab — wat teen hulle geveg het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 12

Kyk 1 Samuel 12:9 in konteks