Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 11:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die boodskappers het in Gíbea van Saul gekom en die woorde voor die ore van die volk gespreek. Daarop verhef die hele volk hulle stem en ween.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 11

Kyk 1 Samuel 11:4 in konteks