Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 11:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die oudstes van Jabes vir hom: Laat ons sewe dae lank met rus, dat ons boodskappers in die hele gebied van Israel kan stuur; as daar dan niemand is wat ons verlos nie, sal ons na u toe uittrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 11

Kyk 1 Samuel 11:3 in konteks