Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 11:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die volgende môre het Saul die manskappe in drie afdelings opgestel, en hulle het met die môrewag in die laer ingekom en die Ammoniete verslaan tot op die warmste van die dag; en die ander het so verstrooid geraak dat nie twee onder hulle bymekaar gebly het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 11

Kyk 1 Samuel 11:11 in konteks