Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jabes het die God van Israel aangeroep en gesê: As U my ryklik seën en my grondgebied vermeerder en u hand met my sal wees en U die onheil afweer, sodat my geen smart tref nie! En God het laat kom wat hy begeer het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:10 in konteks