Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy, my seun Salomo, ken die God van jou vader en dien Hom met ’n volkome hart en met ’n gewillige siel, want die Here deursoek al die harte, en Hy verstaan elke versinsel van die gedagtes. As jy Hom soek, sal Hy Hom deur jou laat vind; maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verstoot.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:9 in konteks