Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nou dan, voor die oë van die hele Israel, die vergadering van die Here, en voor die ore van onse God: Onderhou en soek al die gebooie van die Here julle God, sodat julle hierdie goeie land kan besit en julle kinders ná julle tot in ewigheid kan laat erwe.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:8 in konteks