Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar is die afdelings van die priesters en die Leviete vir elke diens in die huis van God; verder het jy by jou in elke soort werk allerhande kunstenaars, gereed vir elke diens; ook die owerstes en die hele volk vir al jou sake.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:21 in konteks