Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het aan sy seun Salomo gesê: Wees sterk en vol moed, en voer dit uit; vrees nie en wees nie verskrik nie, want die Here God, my God, sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie, totdat jy al die dienswerk aan die huis van die Here voltooi het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:20 in konteks