Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE het Dawid al die owerstes van Israel, die stamowerstes en die owerstes van die afdelings wat in die koning se diens was, en die owerstes oor duisend en die owerstes oor honderd en die owerstes oor al die besittings en vee van die koning en sy seuns, saam met die hofdienaars en die helde en elke dapper man in Jerusalem bymekaar laat kom.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:1 in konteks