Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moes hulle dan die diens waarneem van die tent van samekoms en die diens van die heiligdom en die diens tot hulp van die seuns van Aäron, hulle broers, vir die dienswerk in die huis van die Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:32 in konteks