Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en vir al die offerwerk van die brandoffers aan die Here op die sabbatte, op die nuwemane en op die feestye, in getal volgens die verordeninge daarvoor, gedurigdeur voor die aangesig van die Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:31 in konteks