Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar koning Dawid het vir Ornan gesê: Nee, maar ek wil dit verseker koop vir die volle geld; want ek wil nie wat aan jou behoort, vir die Here neem, dat ek verniet ’n brandoffer sou bring nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:24 in konteks