Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 17:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Oral waar Ek rondgetrek het onder die hele Israel, het Ek ooit ’n woord gespreek met een van die Rigters van Israel wat Ek aangestel het om my volk op te pas, en gesê: Waarom bou julle nie vir My ’n huis van sederhout nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17

Kyk 1 Kronieke 17:6 in konteks