Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 17:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het tog in geen huis gewoon van die dag af dat Ek Israel laat optrek het tot vandag toe nie, maar Ek het gekom van tent tot tent, en van tabernakel tot tabernakel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17

Kyk 1 Kronieke 17:5 in konteks