Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dawid en die oudstes van Israel en die owerstes oor duisend het toe gegaan om die verbondsark van die Here met vreugde uit die huis van Obed-Edom te gaan haal.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:25 in konteks