Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die Gees Amásai, die hoof van die dertig, vervul, en hy het gesê: Vír u, Dawid, en mét u, seun van Ísai, is ons. Vrede, vrede vir u, en vrede vir die wat u help, want u God help u! Daarop het Dawid hulle opgeneem en hulle aangestel as hoofde van die bende.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:18 in konteks