Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het Dawid uitgegaan hulle tegemoet en gespreek en vir hulle gesê: As julle met vrede na my kom om my te help, sal ek my van harte met julle verenig; maar as dit is om my aan my teëstanders te verraai, ofskoon daar geen onreg in my hande is nie — mag die God van ons vaders dit dan sien en straf!

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:17 in konteks