Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en gesê: Mag my God my bewaar, dat ek dit sou doen! Sou ek die bloed van hierdie manne drink? Met lewensgevaar, ja, met lewensgevaar het hulle dit gebring! En hy wou dit nie drink nie. Dit het die drie helde gedoen.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:19 in konteks