Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die drie deur die laer van die Filistyne gebreek en water geskep uit die put van Betlehem wat by die poort was, en dit gedra en na Dawid gebring; maar Dawid wou dit nie drink nie en het dit voor die Here uitgegiet

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:18 in konteks