Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daar was niks in die ark nie as net die twee kliptafels wat Moses by Horeb daarin neergelê het, toe die Here ’n verbond met die kinders van Israel gesluit het by hulle uittog uit Egipteland.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:9 in konteks