Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die draaghoute was so lank, dat die punte van die draaghoute uit die Heilige, vlak voor die binneste vertrek, gesien kon word, maar verder buitentoe was hulle nie sigbaar nie; en hulle is daar tot vandag toe.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:8 in konteks