Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:64 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Op dié dag het die koning die middel van die voorhof geheilig wat voor die huis van die Here was; want daar het hy die brandoffer en die spysoffer en die vetstukke van die dankoffers berei, omdat die koperaltaar voor die aangesig van die Here te klein was om die brandoffer en die spysoffer en die vetstukke van die dankoffers te bevat.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:64 in konteks