Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:63 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Salomo het naamlik as die dankoffer wat hy aan die Here gebring het, twee-en-twintigduisend beeste en honderd-en-twintigduisend stuks kleinvee geslag; so het hulle dan die huis van die Here ingewy, die koning en al die kinders van Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:63 in konteks