Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Luister dan na die smeking van u kneg en van u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe sal bid; ja, mag U hoor elke gebed na u woonplek, na die hemel toe, en as U dit hoor, vergewe dan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:30 in konteks