Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hou nou ook, Here, God van Israel, die belofte wat U aan u kneg, my vader Dawid, gedoen het, naamlik: Daar sal vir jou nooit ’n man voor my aangesig ontbreek wat op die troon van Israel sal sit nie as jou seuns net hulle weg in ag neem deur te wandel voor my aangesig soos jy voor my aangesig gewandel het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:25 in konteks