Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit het gestaan op twaalf beeste: drie kyk na die noorde, en drie kyk na die weste, en drie kyk na die suide, en drie kyk na die ooste toe, terwyl die see bo-op hulle was, en al hulle agterdele was binnekant toe.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:25 in konteks