Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kolokwinte onder die rand daarvan het dit rondom omring; tien op die el het hulle die see rondom omring: twee rye kolokwinte wat aan die gietwerk daarvan vasgegiet is.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:24 in konteks