Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe laat die koning van Israel die profete bymekaarkom, omtrent vierhonderd man, en hy sê aan hulle: Sal ek teen Ramot in Gílead trek om te veg of dit laat staan? En hulle antwoord: Trek op, en die Here sal dit in die hand van die koning gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:6 in konteks