Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning van Israel het vir Jósafat gesê: Ek sal my onkenbaar maak en in die geveg kom; trek ú maar u eie klere aan. So het die koning van Israel hom dan onkenbaar gemaak en in die geveg gegaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:30 in konteks