Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het gesê: Wie sal Agab oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En die een het so gesê, en die ander weer so.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:20 in konteks