Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 22:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hy by die koning kom, sê die koning vir hom: Miga, sal ons na Ramot in Gílead trek om te veg, of sal ons dit laat staan? En hy antwoord hom: Trek op, en u sal voorspoedig wees, en die Here sal dit in die hand van die koning gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 22

Kyk 1 Konings 22:15 in konteks